IS DIE NUWE VUURWAPENWET 'N STRUIKELBLOK?
PEPPERGUN
'N UNIEKE, VEILIGE EN PRAKTIESE WAPEN, HET PAS OP DIE MARK
VERSKYN
PepperGun skiet 'n verfbal
wat aangepas is vir die gebruik van PepperAmmo. PepperAmmo
is 'n projektiel, effens groter as 'n verfbal, maar gevul
met 'n pepermengsel in die vorm van 'n droë poeier.
Wanneer die plastiekbal op 'n voorwerp van tot 50 m ver
afgevuur word, breek dit tydens impak oop stel 'n pynlike,
super-irriterende poeier vry. Hierdie poeier veroorsaak
'n peperwolk om die indringer wat hom tydelik verblind,
in 'n skoktoestand laat verkeer en uiters ongemaklik
laat voel. Gevolglik is dit maklik om die indringer aan
te keer omdat dit sowat 3-4 minute neem vir hom om te
herstel.
Hierdie wapen is 'n uitstekende oplossing vir private sekuriteitsmaatsskappye.
Geen eise meer rakende kliënte wat per abuis deur jou
personeel gedood word nie. Jy kan nuwe personeel werf en
met die minimum basiese opleiding en geen vuurwapenopleiding
nie, sal jy steeds 'n bevoegde werknemer hê.
PepperGun™ and PepperAmmo™ is 'n effektiewe,
nie-dodelike selfverdedigingswapen ideaal vir elke huishouding
en besigheidsonderneming
Die voordele van heirdie unieke wapen is:
- Geen vuurwapenlisensie nodig nie!
- Kan oor die toonbank gekoop word
- Die eenheid nie 'n kluis toegesluit te word nie ( hoeveel
tyd is daar om jou wapen uit die kluis te haal met 'n
indringer in jou huis?)
- Gebruik saamgeperste lug om ammunisie aan te dryf
- Geen familietragedies of ongelukke nie
- Baie min onderhoud
- Kan niemand dood nie
-
Bekostigbaar
|
Vir meer besonderhede,
Kontak:
Annalene 083 298 9690
or Leo 083 942 9442
Office number: 011 433-2211
Office Fax: 011 433-0320
Webwerf: www.pepperammo.com
Agente welkom |
|
|